In proewe en in kommersiëlr bespuitings op verskeie plase is die voorkoms van bloeiselmisvorming drasties verminder deur blaarbespuitings met LIMA (H³ PO³). Waar bespuitings op die lente-uitloop (“flush”) (Sept, Okt, Nov, Des) en somer-uitloop (“flush”) (Mrt, Apr, Mei) gefokus is, is die siekte baie goed beheer.
Geskryf deur: Theuns Botha
Gepubliseer op: Southern Africa Mango Growers’ Association