The Nursery is Stocked and Ready
We are very excited! The nursery is stocked and ready. Our beautiful mangoes can be grafted to your cultivar specifications. Our superior avocado's (seedlings and clonal) are ready for you to place an order. [...]
We are very excited! The nursery is stocked and ready. Our beautiful mangoes can be grafted to your cultivar specifications. Our superior avocado's (seedlings and clonal) are ready for you to place an order. [...]
In proewe en in kommersiëlr bespuitings op verskeie plase is die voorkoms van bloeiselmisvorming drasties verminder deur blaarbespuitings met LIMA (H³ PO³). Waar bespuitings op die lente-uitloop (“flush”) (Sept, Okt, Nov, Des) en somer-uitloop [...]
Bloeiselmisvorming op mango’s wat deur ‘n Fusariumspesie veroorsaak word is ‘n enorme probleem vir die mangobedryf in Suid-Afrika. Die Tzaneen-area is ook geen uitsondering nie en tans veroorsaak die siekte ernstige produksieverliese in hierdie [...]
Meer en groter mango’s word vanjaar deur boere geoes, maar groot uitdagings staar die bedryf ook in die gesig. As daar nie ’n goeie uitvoermark gevind word nie, gaan waarskynlik net die boere wat [...]
Mango blossom malformation is a fungal disease caused by Fusarium spp. detrimental to the mango industry of South Africa, resulting in massive revenue losses each year. Darvas (1987) found that blossom malformation could be [...]
'n Wêreld-deurbraak teen ‘n vernietigende siekte by mango's het sy oorsprong in Tzaneen en kan 'n omwenteling in die bedryf ontketen. Dit is die eerste chemiese spuitmiddel teen bloeiselmisvorming wat dié plaag tot honderd [...]
Min produsente boer op een plaas met drie van Subtrop se vier gewasse. Een so 'n produsent is Theuns Botha van Lapland, Deerpark Tzaneen. Hy boer met 45 ha avokado's, 6 ha lietsjies, 115 [...]
'n Boer het 'n middel ontwikkel wat die winsgewendheid van mangoboere drasties kan verbeter deur 'n hardnekkige swam te bestry. Navorsing oor van die belangrikste siektes en plae wat die plaaslike mangobedryf knou, is [...]